Die Poort 4: Krygers

Kids, Fiction, Fantasy and Magic, Teen, Fiction - YA, Fantasy
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624077572
Publisher: Tafelberg Publication: June 11, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624077572
Publisher: Tafelberg
Publication: June 11, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Jy het dalk hierdie geveg gewen, Kali van Gaia, maar die oorlog is nog lank nie verby nie. Solank ons vir Zak het, het ek mag oor jou.” Hy kyk minagtend na Leonardo. “Julle emosies is julle swakheid; julle ondergang.” Ek leun vooroor en pers spikkels dans voor my oë. ’n Tikkie vrees flits vir ’n oomblik oor Chanda-Mundia se gesig. Ek knip my oë en die pers verdwyn. “Om vir mekaar om te gee, maak ons sterk, nie swak nie. En glo my, daar is nie ’n plek in die heelal wat ek nie sal omkeer om vir Zak te kry nie.” Die Nuweling-Bewakers het die Internasionale Raad erg ontstel met hulle onvermoë om hulle Kragte en Magte te beheer, daarom bevind hulle hulle nou in Ierland. Maar Wicklow-kasteel is meer as net ’n opleidingsentrum – dis ook ’n gesofistikeerde beheersentrum wat al die Poorte op aarde monitor. Wanneer Kali ’n onwelkome gas in die kasteel toelaat, ontketen dit ’n reaksie wat die Ander die mag kan gee waarna hulle smag, en Kali se Bewakerkring vir altyd kan vernietig.

More books from Tafelberg

Cover of the book In die blou kamp by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Isabella by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Camp Whore by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Tydlose liefde by Nelia Engelbrecht
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Skynglans van die maan by Nelia Engelbrecht
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Keur 3 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Dreaming of Light by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Hap by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Letitia en die lektor by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Arrogance of Power by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die engel rook skelm by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy