Die naamlose

Fiction & Literature
Cover of the book Die naamlose by Mariel Le Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Mariel Le Roux ISBN: 9780624051152
Publisher: Tafelberg Publication: April 11, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Mariel Le Roux
ISBN: 9780624051152
Publisher: Tafelberg
Publication: April 11, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke. Alleen by die rivier het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reëndag, het sy gesê, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk. Maar nou lê Ma Bella in die kerkhof, en haar pa in die kroeg. Dora van anderkant die grootsloot sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig. In die pastorie op die dorp gaan Carli in Evelyn se hande oor. En sy het nog altyd vir Wimpie, Dora se Wimpie, wat haar dae bly inkleur. Maar Wimpie het sy eie krisisse, en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. Jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Hap van die appel by Mariel Le Roux
Cover of the book Keerkring van die hart by Mariel Le Roux
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Mariel Le Roux
Cover of the book Bottelnek by Mariel Le Roux
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Mariel Le Roux
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Mariel Le Roux
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Mariel Le Roux
Cover of the book Om joune te wees by Mariel Le Roux
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Mariel Le Roux
Cover of the book Sondag van die silwersee by Mariel Le Roux
Cover of the book Sour Grapes by Mariel Le Roux
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Mariel Le Roux
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Mariel Le Roux
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Mariel Le Roux
Cover of the book Tracking the future by Mariel Le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy