Willem Poprok

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Willem Poprok by Derick van der Walt, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Derick van der Walt ISBN: 9780624051046
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Derick van der Walt
ISBN: 9780624051046
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ’n besondere band met sy jonger sussie het.Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.Teen die agtergrond van die “Pa van die Jaar”-kompetisie, waarvoor die seuns hulle pa inskryf, speel die alledaagse bestaan van dié deursnee Afrikaanse gesin af. Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: Net ’n lekker storie oor ’n seun wat groot word.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ’n besondere band met sy jonger sussie het.Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.Teen die agtergrond van die “Pa van die Jaar”-kompetisie, waarvoor die seuns hulle pa inskryf, speel die alledaagse bestaan van dié deursnee Afrikaanse gesin af. Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: Net ’n lekker storie oor ’n seun wat groot word.

More books from Tafelberg

Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Derick van der Walt
Cover of the book Risk & reward by Derick van der Walt
Cover of the book Tydlose liefde by Derick van der Walt
Cover of the book Sterre is vir ewig by Derick van der Walt
Cover of the book Liefde onder die sterre by Derick van der Walt
Cover of the book Melktert en kaviaar by Derick van der Walt
Cover of the book Storms van die liefde by Derick van der Walt
Cover of the book Lokstem van die liefde by Derick van der Walt
Cover of the book Back to Villa Park by Derick van der Walt
Cover of the book Kaptein Casanova by Derick van der Walt
Cover of the book Vyf vir vreugde by Derick van der Walt
Cover of the book As die wiel draai by Derick van der Walt
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Derick van der Walt
Cover of the book There Should Have Been Five by Derick van der Walt
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Derick van der Walt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy