Die avontuur van ouerskap (eBook)

Vorm lewens, bou 'n erfenis

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Youth Ministries, Christian Life
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Mandi Hart, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Mandi Hart ISBN: 9781415339077
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Mandi Hart
ISBN: 9781415339077
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans

Die avontuur van ouerskap is 'n splinternuwe boek deur 'n Suid-Afrikaanse skrywer en berader, Mandi Hart. Hierdie eietydse gids vanuit eie bodem bied praktiese raad oor ouerskap vanuit 'n Suid-Afrikaanse perspektief. As ouerskap 'n avontuur-sport was, sou dit beslis die sport gewees het wat die meeste durf verg. Dit is 'n avontuur na die onbekende, besaai met onverwagse kronkels en draaie – heeltemal onvoorspelbaar! Skool en tersiêre opleiding beteken nie veel in ons voorbereiding om ouers te word nie, en ouers het al die hulp nodig wat hulle kan kry om die toenemende uitdagings wat hulle van dag tot dag teëkom, te hanteer. Mandi help ouers om te besef dat dit in die eerste plek gaan oor wie en nie wat jy is nie. Sy moedig lesers aan om na binne te kyk en hulself te beoordeel, en beweeg dan aan na die invloed van eksterne faktore. Sy verskaf praktiese gereedskap en wys op die belang van die geestelike aspekte van ma- en pawees met God se hulp. Onderwerpe sluit in: • Die invloed van ons kultuur • Karakter en waardes • Die fases van ontwikkeling • Dissipline • Doelbewuste ouerskap • Hoe om vir jou kinders te bid Die avontuur van ouerskap bevat ook talle ware ouerskap-stories, en Bybelverse en vrae vir nadenke aan die einde van elke hoofstuk.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Mandi Hart
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Mandi Hart
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Mandi Hart
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Mandi Hart
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Mandi Hart
Cover of the book 558 Days (eBook) by Mandi Hart
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by Mandi Hart
Cover of the book Between the Covers by Mandi Hart
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Mandi Hart
Cover of the book Liefde en respek (eBoek) by Mandi Hart
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Mandi Hart
Cover of the book Praat mekaar se taal by Mandi Hart
Cover of the book Kind van die lig by Mandi Hart
Cover of the book Die koms van die dier by Mandi Hart
Cover of the book Change your mind, change your life by Mandi Hart
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy