Vanuit my hart

Kies 'n doelgerigte en passievolle lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Vanuit my hart by Robin McGraw, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Robin McGraw ISBN: 9781415317594
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Robin McGraw
ISBN: 9781415317594
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe, en die tweede het te doen met jou lewensdoel. Ons leef vol en vinnige lewens en iewers langs die pad verloor ons soms onsself in ‘n poging om net by te hou met alles wat ons moet doen. As dit soos jou lewe klink is dit tyd vir ‘n hart to hart gesprek met Robin. Robin vertel van haar grootword-jare, haar huwelik met Dr Phil McGraw, die grootmaak van hul twee seuns en die transformasie in haar eie lewe. Sy illsstreer hoe goeie beginsels daagliks toegepas kan word. Robin moeding jou aan om met ‘n diep en volhardende geloof in God die keuses te maak wat jou hart se ware prioriteite en hoogste doelstellings weerspieël.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Booth (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Geliefde Rebel by Robin McGraw
Cover of the book Die storie (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Lists for Living by Robin McGraw
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Robin McGraw
Cover of the book Lists for Loving by Robin McGraw
Cover of the book Daddy, Come Home by Robin McGraw
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Robin McGraw
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Robin McGraw
Cover of the book God Listens to You by Robin McGraw
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy