Ek behoort aan die Kerk (eBoek)

Ontdek die gesindheid wat 'n verskil maak

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Church
Cover of the book Ek behoort aan die Kerk (eBoek) by Thom S. Rainer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Thom S. Rainer ISBN: 9781431613434
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 5, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Thom S. Rainer
ISBN: 9781431613434
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 5, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wat sal gebeur as mense hulle kerk kies nie op grond van wat hulle daaruit kan kry nie, maar op grond van wat hulle kan gee? Thom Rainer beantwoord hierdie vraag in EK BEHOORT AAN DIE KERK eenvoudig, Bybels en oortuigend. Dr. Rainer bespreek ses beloftes wat lidmate versigtig en biddend kan maak om die voorreg en vreugde van kerklidmaatskap te ontdek: 1. Ek sal ’n werkende kerklidmaat wees 2. Ek sal ’n kerklidmaat wees wat verenig 3. Ek sal nie toelaat dat my kerk oor my voorkeure en begeertes gaan nie 4. Ek sal vir my kerkleiers bid 5. Ek sal my gesin lei om gesonde kerklidmate te wees 6. Ek sal kerklidmaatskap as ’n geskenk beskou Elke hoofstuk eindig met 5 vrae wat lesers help om die beginsels prakties in hulle lewens toe te pas. EK BEHOORT AAN DIE KERK wys vir leraars en lidmate presies wat ’n verskil gesonde, toegewyde lidmate in die kerk, hulle gemeenskap en uiteindelik in die wêreld kan maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book In God's Embrace by Thom S. Rainer
Cover of the book Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Thom S. Rainer
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book It's Time (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book Choose to Change by Thom S. Rainer
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Thom S. Rainer
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Thom S. Rainer
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Thom S. Rainer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy