Wees die pa wat sy nodig het (eBoek)

Die onuitwisbare invloed wat ’n pa op sy dogter se lewe het

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781415328897
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781415328897
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wees die pa wat sy nodig het is ’n oproep aan pa’s om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat ’n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings. Die verhouding wat die meeste vir jou dogter saakmaak is nie die een met haar moeder nie – dit is die een met haar vader. Haar selfrespek, keuses, gedrag, karakter en selfs haar idees oor die keuse van ’n lewensmaat word direk gekoppel aan haar pa, wat die mees belangrike verteenwoordiger van die manlike spesie vir haar is. In Wees die pa wat sy nodig het wys Dr Kevin Leman jou om die taak van vaderskap afgehandel en goed afgehandel te kry, maar ook hoe om: Jou dogter te laat voel sy is uniek, spesiaal en gewaardeer Dissipline op die regte manier toe te pas … wanneer dit nodig is Haar die waarheid te vertel oor wat ouens regtig dink Die kritiese oog weg te draai Jou dogter voor te berei vir die lewe en verhoudingsukses Met ’n bietjie inspanning van jou kant af (en ’n paar Rand), kan jy die verhouding met jou dogter hê waarvan jy droom – gebaseer op wedersydse liefde en respek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lists for Simple Living by Kevin Leman
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Kevin Leman
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Kevin Leman
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Kevin Leman
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Kevin Leman
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Lists for Loving by Kevin Leman
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy