Apokriewe (eBoek)

Verlore boeke uit die Bybelse tyd

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Reference, Theology
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Van der Watt, Francois Tolmie ISBN: 9781431605781
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 20, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Van der Watt, Francois Tolmie
ISBN: 9781431605781
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 20, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans. Die APOKRIEWE maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in. In die APOKRIEWE sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Coping day by day by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book The Family of Jesus (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Just for You, Mom (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy