Onthou jy my?

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Onthou jy my? by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415316030
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415316030
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Onthou jy my? is die heel eerste boek ’n splinternuwe, treffende fiksie-reeks deur die baie bekende Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die Offerkind-reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is en hul lewens lank swaar gedra het aan die ‘Geskeide tweeling’-sindroom wat tot sekere gedragspatrone by hulle gelei het en hul lewens beïnvloed het. Onthou jy my? vertel die aangrypende verhaal van een van die tweeling, Emma. Sy is ’n opgeleide paramedikus, en doen gereeld in haar vrye tyd diens as paramedikus by haar tienjarige seun, Albert, se rugbywedstryde. Een Saterdag is sy weer noodhulpvrywilliger vir sy skool se spanne. Sy en Albert ry in twee afsonderlike skoolbussies na ’n naburige dorp vir ’n rugbytoernooi. Op pad soontoe beland die bussies in ’n grusame ongeluk. Emma doen alles wat sy kan om te help om van die kinders se lewens te red, maar weens haar eie beserings kan nie sy nie veel doen nie. Haar eie seun is een van die sterfgevalle. Die ongeluk en Albert se dood het verrykende gevolge op Emma en haar man, André, se lewens. Emma ontwikkel ’n verslawing en weens ’n misstap as gevolg van haar verslawing moet sy ’n vonnis uitdien. André, ’n oud-polisieman wat sy eie sekerheidsmaatskappy gestig het, gaan werk in Irak om van die situasie tuis te ontvlug. Hy word egter as gyselaar gevange geneem. Een van sy mede-gyselaars is Izak, maar hulle besef nie dat daar ’n band tussen hulle bestaan nie. Sal Emma en André se huwelik die traumatiese gebeure kan oorleef? Is daar genade deur hoop vir die twee stukkende mense? Waarom begin Emma ewe skielik oor haar herkoms en die gemis wat sy al vir soveel jare voel, wonder? Elize se uitstekende skryftalent en vermoë om ’n storie op ’n aangrypende wyse te vertel, maak hierdie ’n moet-lees boek vir elke fiksieliefhebber en sal die leser meesleur en boei tot aan die einde. Onthou jy my? is ’n verhaal van hoop wat beloof om lesers diep te raak en hulle vir nog baie lank sal bybly.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Tweets for My Friend (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Elize Parker
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Daddy, Come Home by Elize Parker
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Kind van die lig by Elize Parker
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Elize Parker
Cover of the book ’n Lint in die wind by Elize Parker
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Leef in God se liefde by Elize Parker
Cover of the book Born to Win by Elize Parker
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy