Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Neil T Anderson, Timothy M Warner ISBN: 9781415333167
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Neil T Anderson, Timothy M Warner
ISBN: 9781415333167
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wat behels geestelike oorlogvoering? Het jy enige spesiale opleiding nodig? Is dit nodig dat ons die bose konfronteer, of doen God dit vir ons? Hoe staan gelowiges in verhouding tot Satan en demone? Neil Anderson en Timothy Warner verskaf in Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering ’n oorsig van die stryd tussen God se koninkryk en die koninkryk van die duisternis. Ons het eerstens nodig om te weet wie ons in Christus is. Hierdie boek gee basiese praktiese opleiding om gelowiges te help om die oorwinning wat Christus oor die vyand behaal het op die kruis, daagliks toe te pas om ’n vol lewe te kan lei. Onderwerpe wat gedek word sluit in: ’n Bybelse wêreldbeskouing; Watter God dien ek?; ’n Onwillige vegter; Slaggereed; en baie meer. Gelowiges moet besef dat in Christus die stryd alreeds oorwin is aan die kruis. Leer hoe om vas te staan in geloof.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die Storiebybel vir kinders (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Called by Christ (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die einde (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy