Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek)

Die hunkering om God se stem te hoor

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431607877
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 17, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431607877
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 17, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die kragtige en betekenisvolle gebede uit LEI MY, O HEILIGE GEES is saamgevat in ’n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK sal elke leser se hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee. Hierdie sakpas-gebedeboekie se eerlike en persoonlike gebede sal jou help: • om te hoor hoe God met jou hart praat oor spesifieke dinge in jou lewe • om die lewe te leef wat jy net in God kan kry • om die leiding te volg wat die Heilige Gees vir jou gee Elke gebed sluit af met ’n teksvers om oor na te dink en plek vir eie gebedsnotas. LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK is die ideale geskenk vir elkeen wat God se Gees beter wil leer ken en elke dag die pad saam met Hom wil stap.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Die kragtige en betekenisvolle gebede uit LEI MY, O HEILIGE GEES is saamgevat in ’n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK sal elke leser se hart inspireer om met God te praat, maar ook mooi te luister na die leiding wat Hy gee. Hierdie sakpas-gebedeboekie se eerlike en persoonlike gebede sal jou help: • om te hoor hoe God met jou hart praat oor spesifieke dinge in jou lewe • om die lewe te leef wat jy net in God kan kry • om die leiding te volg wat die Heilige Gees vir jou gee Elke gebed sluit af met ’n teksvers om oor na te dink en plek vir eie gebedsnotas. LEI MY, O HEILIGE GEES – GEBEDEBOEK is die ideale geskenk vir elkeen wat God se Gees beter wil leer ken en elke dag die pad saam met Hom wil stap.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book LIRA (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book 101 Bible Stories for Toddlers (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Vergewe en word vry by Stormie Omartian
Cover of the book Die ongetemde hart by Stormie Omartian
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Want liefde maak lig by Stormie Omartian
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Gideon se geskenk by Stormie Omartian
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Graduates (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Praat mekaar se taal by Stormie Omartian
Cover of the book Live a Yes! Life by Stormie Omartian
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy