Die binnekamer (eBoek)

Kom vind innerlike krag by God vir 'n lewe van oorwinning

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431608874
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 15, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431608874
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 15, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie belangrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in DIE BINNEKAMER. In hierdie heilige ruimte kan gelowiges onder andere: • stil by Jesus rus • God se stem hoor • die krag van die Woord ervaar • troos vind in moeilike tye • God se leiding soek om besluite te neem Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die Bybelse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens gehad het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul gemeenskap maak, kan verander. DIE BINNEKAMER is bedoel vir elkeen wat ’n inniger wandel met die Here wil beleef.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie belangrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in DIE BINNEKAMER. In hierdie heilige ruimte kan gelowiges onder andere: • stil by Jesus rus • God se stem hoor • die krag van die Woord ervaar • troos vind in moeilike tye • God se leiding soek om besluite te neem Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die Bybelse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens gehad het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul gemeenskap maak, kan verander. DIE BINNEKAMER is bedoel vir elkeen wat ’n inniger wandel met die Here wil beleef.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Die Brug by Angus Buchan
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Angus Buchan
Cover of the book The God I Have Come to Know (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Die ongetemde hart by Angus Buchan
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Living in God's Love by Angus Buchan
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Angus Buchan
Cover of the book Daddy, Come Home by Angus Buchan
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Kruispad by Angus Buchan
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy