Die Storiebybel vir kinders (eBoek)

Kids, Religion, Bible Stories, Christianity
Cover of the book Die Storiebybel vir kinders (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smit, Nina Smit ISBN: 9781431608324
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 24, 2013
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS Language: Afrikaans
Author: Johan Smit, Nina Smit
ISBN: 9781431608324
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 24, 2013
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS
Language: Afrikaans
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir elke dag en Skrifverwysings sal dit ’n geliefde storieboek maak. Die teks is van so aard dat klein kinders dit maklik sal verstaan, maar die effens ouer kind sal ook nie verveeld raak met die storie nie. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir elke dag en Skrifverwysings sal dit ’n geliefde storieboek maak. Die teks is van so aard dat klein kinders dit maklik sal verstaan, maar die effens ouer kind sal ook nie verveeld raak met die storie nie. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Coping day by day by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Prayer 101 (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Waar die wolke eindig by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Touched by His Love by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Johan Smit, Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy