Staan jou man (eBoek)

Hoe ek die stryd teen boelies oorkom het, en hoe jy dit ook kan doen

Kids, Religion, Christianity, My Family, My Feelings, My Friends, Social Issues
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Nick Vujicic, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nick Vujicic ISBN: 9781431612093
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Nick Vujicic
ISBN: 9781431612093
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy vir lesers hoe om ’n beskermingstrategie teen boelies op te bou sodat hulle kan opstaan teen boelies van enige aard. Hierdie boek sal jongmense onder meer leer om: • die feit dat hulle geboelie word in ’n positiewe ervaring te omskep • vir hulle ’n veilige ruimte te skep • sterk waardes te vestig wat geen boelie kan skud nie • internet-boelies te hanteer • ’n sterk geestelike fondament te vestig wat kan staan teen boelies • na hulle eie emosies te kyk en hulle reaksies te beheer • ander wat geboelie word te help STAAN JOU MAN is ideaal vir elkeen wat wil opstaan teen wreedheid – hetsy teen hulself of dié vir wie hulle lief is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book My eerste book oor God by Nick Vujicic
Cover of the book Lists for Loving by Nick Vujicic
Cover of the book Lists for Living by Nick Vujicic
Cover of the book Signposts to Spirituality by Nick Vujicic
Cover of the book Die hart van Kersfees (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book 101 Bible Stories for Toddlers (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book Naby God by Nick Vujicic
Cover of the book The Classic Children's Bible Storybook by Nick Vujicic
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Nick Vujicic
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy