Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Die binnekamer (eBoek)

Kom vind innerlike krag by God vir 'n lewe van oorwinning

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: October 15, 2013

Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie belangrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in DIE BINNEKAMER. In hierdie heilige ruimte kan gelowiges onder andere: • stil by Jesus rus • God se stem hoor • die krag van die Woord ervaar •...

Die krag van die Heilige Gees (eBoek)

Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: May 15, 2013

DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander...

Gesprekke met God (eBoek)

Gebede vir 'n dieper verhouding met God

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: February 3, 2014

Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil hê mense moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. GESPREKKE MET GOD bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte...
by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: May 12, 2016

Is Jesus genoeg vir jou? As jy die vraag moet beantwoord, kan jy met alle eerlikheid sê jy leef elke oomblik tot eer van God? Outeur en evangelis Angus Buchan fokus jou aandag in IS JESUS GENOEG? op die feit dat Jesus altyd jou hoofdoel moet bly – diens aan ander is ’n uitvloeisel hiervan. Hy raak...

Pa's en seuns (eBoek)

Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie

by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: March 2, 2015

Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees. Angus Buchan moedig pa’s in PA’S EN SEUNS aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die...

n Gesin na God se hart (eBoek)

12 radikale riglyne om jou gesin te lei soos Jesus

by Ken Blanchard, Phil Hodges, Tricia Goyer
Language: Afrikaans
Release Date: September 8, 2014

Saam met Phil Hodges en Tricia Goyer wys Ken Blanchard in ’N GESIN NA GOD SE HART hoe elke gesin daarby baat as ouers as dienende leiers die voortou neem. Die boek bevat 12 praktiese riglyne wat verdeel is in 4 dele: • Die hart fokus op temas soos nederigheid • Die kop kyk onder andere na die gesin...

Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek)

Mag julle hoop al hoe sterker word deur die krag van die Heilige Gees! Romeine 15:13

by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: May 14, 2013

Gelowiges is soms onseker oor die werking van die Heilige Gees in hulle lewe. Hulle voel dat hulle die Vader ken, en die Verlosser, maar nie die Heilige Gees nie. As gelowiges wat in die Pinksterbedeling leef, hang ons geestelike volwassenheid af van ons vervulling met die Heilige Gees. Ons moet die...

Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek)

Nuwe maniere om vir jouself, jou man en jou huwelik te bid

by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2012

Wanneer ’n vrou haar huwelik voor God bring, stel sy haar huwelik oop vir al die liefde, genade en voorsiening waarmee God haar wil seën. DIE KRAG VAN ’N VROU WAT BID – OORDENKINGS bevat 100 splinternuwe oordenkings en gebede. Hierin bied Stormie Omartian lekker-lees, verrykende insigte wat elke...

101 dagstukke vir laerskolers (eBoek)

... wat bly is oor die Here se goedheid

by Johan Smith, Helena Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Kinders kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan en Helena Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR LAERSKOLERS is spesifiek op kinders gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte...

In die donker put (eBoek)

n Eerlike kyk na spanning, depressie en uitbranding, en hoe om dit te herken en te hanteer

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 4, 2015

Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. IN DIE DONKER PUT bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd. IN DIE DONKER PUT is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel...

Vreugde-vrou (eBoek)

Inspirasie vir vroue wat betekenisvol wil leef

by Stephan Joubert, Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: January 17, 2012

Hoe is dit moontlik om vrou, ma, dogter, versorger, beroepsvrou én ’n vrou na God se hart te wees? Hoe leef jy binne God se plan vir jou lewe terwyl jy terselfdertyd probeer om ’n supervrou in die wêreld se oë en standaarde te wees? Moenie moed verloor nie! As vrou is jy in God tot baie meer in...

52 wenwenke vir ouers (eBoek)

Wees vir jou kinders 'n wandelende getuie van God se Vaderliefde

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: August 18, 2003

Kinders is ’n geskenk van God. Daarom moet ouers besef hulle is deur God aangestel om hulle kinders in sy weë groot te maak. Ouerskap is dus ’n enorme verantwoordelikheid omdat ons as ouers met God se kosbaarste besittings aan die werk is. Ons moet hulle vorm, lei en rig na die voorbeeld wat die...

n Pa van formaat (eBoek)

Hoe om jou pa-wees met volle oorgawe uit te leef

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: April 29, 2004

Die moderne lewe is so gejaagd en veeleisend dat pa’s nie meer weet wat prioriteite is en wat nie. Baie pa’s weet nie waar om te vat en waar om te los nie, want alles en almal eis hulle deel. Om die waarheid te sê, daar is talle pa’s wat vra: Wie is ek werklik? en stuur noodkrete uit na enigiemand...
by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: April 4, 2014

Weet jy hoe om gebed as ʼn kragtige wapen te gebruik? Wil jy ʼn gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK). Hierdie boek is ’n versameling van 60 kragtige en betekenisvolle gebede uit GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN. Dié sakpas-gebedeboek...
1 2 3 4 5 67 8 9 10
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy