Die krag van die Heilige Gees (eBoek)

Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hand. 2:2

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431607846
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 15, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431607846
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 15, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES deur Angus Buchan is geïnspireer deur die wonderbaarlike gebeure van 2012 se Fees van die Tabernakels in die En-Gedi-woestyn naby Jerusalem. Buchan getuig vurig hoe hy saam met 4 500 gelowiges die werklikheid van die Heilige Gees beleef het en hoe hy vir ewig daardeur verander is. Hy beskryf hoe hierdie beweging van die Heilige Gees soortgelyk is aan wat die vroeë kerk ervaar het soos dit beskryf is in Handelinge 2 en hoe dit verskeie herlewings deur die loop van die geskiedenis tot gevolg gehad het. DIE KRAG VAN DIE HEILIGE GEES is ’n inspirerende boek wat lesers sal herinner dat die Heilige Gees ’n werklikheid is en op onvoorspelbare en verrassende maniere werk. Ons moet Hom net vertrou.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Sononder (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by Angus Buchan
Cover of the book Die pad na Weerbegin by Angus Buchan
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Live a Yes! Life by Angus Buchan
Cover of the book Reik na goud by Angus Buchan
Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Angus Buchan
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Naby God by Angus Buchan
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy