n Pa van formaat (eBoek)

Hoe om jou pa-wees met volle oorgawe uit te leef

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Johan Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smith ISBN: 9781431601080
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 29, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smith
ISBN: 9781431601080
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 29, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die moderne lewe is so gejaagd en veeleisend dat pa’s nie meer weet wat prioriteite is en wat nie. Baie pa’s weet nie waar om te vat en waar om te los nie, want alles en almal eis hulle deel. Om die waarheid te sê, daar is talle pa’s wat vra: Wie is ek werklik? en stuur noodkrete uit na enigiemand wat hulle kan help om ’n pa in die ware sin van die woord te wees.’N PA VAN FORMAAT wil op hierdie noodkrete antwoord. In sy nuutste boek vir pa’s beskryf bekende skrywer Johan Smith vir elke pa die Bybelse pad na ware pa-wees. Die doel van hierdie boek is om elke man prakties te begelei om ’n pa so reg na God se hart te wees. ’N PA VAN FORMAAT sal elke leser aanspoor om sy pa-wees met volle oorgawe uit te leef. Dit sal elke man help en begelei om ’n goeie pa vir sy kinders te wees; ’n pa wat daar is, betrokke is en ’n blywende, positiewe verskil maak in sy kinders se lewe.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Johan Smith
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Choose This Day by Johan Smith
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Johan Smith
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book ’n Lint in die wind by Johan Smith
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Peace in His Presence (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Eiland van toevlug by Johan Smith
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Johan Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy