Vreugde-vrou (eBoek)

Inspirasie vir vroue wat betekenisvol wil leef

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Stephan Joubert, Johan Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephan Joubert, Johan Smith ISBN: 9781431604067
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 17, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephan Joubert, Johan Smith
ISBN: 9781431604067
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 17, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Hoe is dit moontlik om vrou, ma, dogter, versorger, beroepsvrou én ’n vrou na God se hart te wees? Hoe leef jy binne God se plan vir jou lewe terwyl jy terselfdertyd probeer om ’n supervrou in die wêreld se oë en standaarde te wees? Moenie moed verloor nie! As vrou is jy in God tot baie meer in staat as wat jy dink. Stephan Joubert en Johan Smith daag jou met VREUGDE-VROU uit om jou vrouwees te vier en uit jou gemaksone te beweeg. Temas in die boek sluit in: “Om ’n lewe te red”, “Dankbaarheid en tevredenheid”, “Mooi op die regte manier” en “Só lyk God se krag in aksie”. Dié boek rus jou toe om God se hande en voete in ’n stukkende wêreld te wees en só God se plan vir jou lewe te vervul. Dit sal jou inspireer om vandag ’n impak in die lewe van ander te maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Hoe is dit moontlik om vrou, ma, dogter, versorger, beroepsvrou én ’n vrou na God se hart te wees? Hoe leef jy binne God se plan vir jou lewe terwyl jy terselfdertyd probeer om ’n supervrou in die wêreld se oë en standaarde te wees? Moenie moed verloor nie! As vrou is jy in God tot baie meer in staat as wat jy dink. Stephan Joubert en Johan Smith daag jou met VREUGDE-VROU uit om jou vrouwees te vier en uit jou gemaksone te beweeg. Temas in die boek sluit in: “Om ’n lewe te red”, “Dankbaarheid en tevredenheid”, “Mooi op die regte manier” en “Só lyk God se krag in aksie”. Dié boek rus jou toe om God se hande en voete in ’n stukkende wêreld te wees en só God se plan vir jou lewe te vervul. Dit sal jou inspireer om vandag ’n impak in die lewe van ander te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Daily Light Devotional by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Seasons of the heart by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book ’n Venster vir die son by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Lists for Simple Living by Stephan Joubert, Johan Smith
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Stephan Joubert, Johan Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy