In die donker put (eBoek)

n Eerlike kyk na spanning, depressie en uitbranding, en hoe om dit te herken en te hanteer

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Mental Health, Depression, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Johan Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smith ISBN: 9781431614998
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 4, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smith
ISBN: 9781431614998
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 4, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. IN DIE DONKER PUT bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd. IN DIE DONKER PUT is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in dié donker put vasgevang is. Dié verhale getuig ook van die genade, hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is. IN DIE DONKER PUT sluit af met feite en statistieke oor depressie, en wenke en praktiese raad rondom dié siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook ’n dieper begrip sal skep vir dié wat worstel met depressie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. IN DIE DONKER PUT bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd. IN DIE DONKER PUT is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in dié donker put vasgevang is. Dié verhale getuig ook van die genade, hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is. IN DIE DONKER PUT sluit af met feite en statistieke oor depressie, en wenke en praktiese raad rondom dié siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook ’n dieper begrip sal skep vir dié wat worstel met depressie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Johan Smith
Cover of the book Hoop vir jou hart (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Johan Smith
Cover of the book In God's Embrace by Johan Smith
Cover of the book Soos saad op die wind by Johan Smith
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Johan Smith
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Finding rest in God's love by Johan Smith
Cover of the book Vuurvas by Johan Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy