'n Klein lewe

Fiction & Literature
Cover of the book 'n Klein lewe by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624054689
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624054689
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.

More books from Tafelberg

Cover of the book Bella se skaduwee by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Reënboog van koraal by Wilna Adriaanse
Cover of the book Wanneer passie blom by Wilna Adriaanse
Cover of the book The Long Way Home by Wilna Adriaanse
Cover of the book Snoeiskêr by Wilna Adriaanse
Cover of the book Engel van my hart by Wilna Adriaanse
Cover of the book Granite by Wilna Adriaanse
Cover of the book Somer van die rooi robyn by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Wilna Adriaanse
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Pluimprinse by Wilna Adriaanse
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Chirurg van harte by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy