Schalkie van Wyk Keur 10

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624057574
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624057574
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n soort van ’n huishoudster. Erika moet toesien hoe Minette du Toit en Amalia Davel hul flikkers by die hoogs hubare Wilhelm gooi . . . In Somer van betowering leer ken ons ’n stinkryk heks met ’n hart van goud, ’n potjierol-kluisenaar met die empatie van ’n reus, ’n beeldskone meisie met die liefde van ’n vrou, en die man van haar drome met ’n hart vol vyandigheid. Dit is die boeiende verhaal van Elbie de Villiers se liefde vir haar ouer suster se kleintydmaat, Luan Stegmann, en sy weiering om dit te glo, totdat dit byna te laat is. Dit neem die leser mee op ’n reis wat vertel van onselfsugtigheid, alleenliefde, waagmoed – en uiteindelik: betowering. En in Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar liefde wense in die wind is, want Hilgard behandel haar steeds soos sy klein “asjas” wat hy teen die lewe moet beskerm. Hulle keer saam terug na Groeneweide, waar die wyse, warme tant Alma Marli onder haar vlerk neem – veral toe Marli uitvind dat die flerriemerrie van ’n Ulricke Starck haar verleidelike net wyd gespan het vir Hilgard.

More books from Tafelberg

Cover of the book Sandroos uit Meob by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Eiland van drome by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 5 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sondag van die silwersee by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Endgame by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Bestemmings by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 10 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Chirurg van harte by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book As by Fire by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy