Wanneer passie blom

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wanneer passie blom by Madelie Human, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madelie Human ISBN: 9780624067986
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Madelie Human
ISBN: 9780624067986
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Dís nou nie wat Janie in gedagte gehad het met haar bedelbriefies aan Kupido nie! Sy’t dan so mooi gevra: Net ’n gewone man, seblief. Hy hoef glad nie so danig aantreklik te wees nie. Sy’t nié gevra vir Ryno Bruwer nie: Gans en al te mooi vir ’n mens, ongeskik en seksisties daarby, en om alles te kroon die nuwe eienaar van háár familieplaas Bloemendal, en dus in staat om haar en Thea uit hul blomwinkeltjie op die plaas te skop! The Daisy Chain is Janie se lewe, dít en haar orgideë – en nou moet hulle geepad van die plaas af en sal hulle nooit weer ’n bekostigbare perseel vind nie. Sy behoort die man nooit te vergewe nie . . . Maar hier gaan sy dan nou op ’n afspraak saam met hom! Hulle kan nie ophou stry nie, en tog . . . Hy’s nog meer van ’n orgideë-liefhebber as Janie . . . en daardie oë! Wanneer Ryno haar die eerste keer soen, weet Janie hier’s groot moles. Want wat sy voel en wat sy wéét – Ryno is die allerlaaste man vir haar – klop net nie. Wat is hier aan die blom: ’n eendagmooi bloeiseltjie of ’n langlewe-orgidee?

More books from Tafelberg

Cover of the book Bruid uit die koue by Madelie Human
Cover of the book Huise van klei by Madelie Human
Cover of the book Skynglans van die maan by Madelie Human
Cover of the book Queen of the Free State by Madelie Human
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Madelie Human
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Madelie Human
Cover of the book Dokter sonder grense by Madelie Human
Cover of the book Anderkant die volmaan by Madelie Human
Cover of the book Donkerland by Madelie Human
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Madelie Human
Cover of the book In stede van die liefde by Madelie Human
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Madelie Human
Cover of the book Dokter van drome by Madelie Human
Cover of the book Emma se eerste keuse by Madelie Human
Cover of the book 'n Bruid vir Graaf Debussy by Madelie Human
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy