Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek)

30 dae tot 'n kragtiger gebedslewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431607358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431607358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Elkeen kan ’n doelgerigte lewe met vervulling hê as hulle hul hartsbegeertes en bekommernisse met God deel en sy liefde en leiding ontvang wanneer hulle met Hom in gebed tree. In WEES ’N VROU VAN GEBED – GEBEDEBOEK deur Stormie Omartian is daar 60 gebede wat lesers sal help om vryheid, heelheid en ware sukses te vind. En dit kan net bereik word deur ’n intieme gebedsverhouding met God. In hierdie handige sakpas-boekie sal lesers gebede kry wat: • hul gedagtes en gevoelens sal aanraak; • hulle sal help om in God se teenwoordigheid sy wil vir hul lewe te verstaan; • hulle leer om God te loof en te prys deur sy Woord te leer ken. Elke gebed in hierdie boekie het ook ’n teksvers waaraan lesers deur die dag kan dink. Elkeen kan nóú die krag van ’n biddende lewe ontdek. Die gebede in hierdie boeke is voorheen uitgegee onder die titel DIE KRAG VAN ’N BIDDENDE LEWE – GEBEDEBOEK.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Stormie Omartian
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Lists for Living by Stormie Omartian
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Stormie Omartian
Cover of the book Love that Heals by Stormie Omartian
Cover of the book Bevry jou huis en suiwer jou stamboom by Stormie Omartian
Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die Kans by Stormie Omartian
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Soos saad op die wind by Stormie Omartian
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book God Listens to You by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy