Die Kans

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die Kans by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415324585
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415324585
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Karen Kingsbury is een van die wêreld se mees geliefde romanskrywers en is na aanleiding van haar talle topverkopers deur Time Magazine as die ‘Koningin van Christelike fiksie’ gedoop. In haar splinternuwe boek, Die kans, delf sy diep in ’n onderwerp wat almal na aan die hart lê: Dit is nooit te laat vir diegene wat bereid is om ’n kans te waag nie. Jare gelede, op die dag voor Ellie van Georgia na Kalifornië verhuis het, het sy en haar beste vriend, Nolan, onder die Spaanse mos van ’n eikeboom gesit en briewe aan mekaar geskryf wat verseël is in ’n geroeste, metaal houer. Die plan was om elf jaar later terug te keer en dit te lees. Maar met die verloop van tyd het baie dinge verander. Ellie is vervreemd van die geloof waarmee sy grootgeword het en is ’n enkelouer wat in ’n armsalige woonstel bly en finansieel sukkel. Haar enigste herinnering aan haar ou vriend Nolan, nou ’n NBA ster wie se persoonlike tragedies sy geloof en mededingendheid versterk het, is wanneer sy na sy wedstryde op televisie kyk. Soos wat Ellie en Nolan se lewenspaaie hul nader aan ’n versoening bring, skets Karen Kingsbury ’n treffende verhaal van hartverskeurende verlies, die krag van geloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Living in the Light of His Love by Karen Kingsbury
Cover of the book The Classic Children's Bible Storybook by Karen Kingsbury
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Sukses vir elke dag by Karen Kingsbury
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Karen Kingsbury
Cover of the book Signposts to Spirituality by Karen Kingsbury
Cover of the book Living in His light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Karen Kingsbury
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book No Compromise (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy