Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431611751
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 4, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431611751
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 4, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Weet jy hoe om gebed as ʼn kragtige wapen te gebruik? Wil jy ʼn gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK). Hierdie boek is ’n versameling van 60 kragtige en betekenisvolle gebede uit GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN. Dié sakpas-gebedeboek is gedeel in twee dele, met plek vir gebedsnotas en is ideaal om elke gelowige te inspireer om doelgerig en met krag te bid. Die eerste helfte sal lesers help om vir hulself te bid om sterk gebedskrygers te word. Die tweede helfte bestaan uit gebede wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK) is perfek vir enigiemand wat gretig is om saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Weet jy hoe om gebed as ʼn kragtige wapen te gebruik? Wil jy ʼn gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK). Hierdie boek is ’n versameling van 60 kragtige en betekenisvolle gebede uit GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN. Dié sakpas-gebedeboek is gedeel in twee dele, met plek vir gebedsnotas en is ideaal om elke gelowige te inspireer om doelgerig en met krag te bid. Die eerste helfte sal lesers help om vir hulself te bid om sterk gebedskrygers te word. Die tweede helfte bestaan uit gebede wat elke gebedskryger moet ken. GEBED – ’N KRAGTIGE WAPEN (GEBEDEBOEK) is perfek vir enigiemand wat gretig is om saam met God deur gebed te veg om mense en situasies te verander.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Wen met gesindheid by Stormie Omartian
Cover of the book Goggas en gediertes by Stormie Omartian
Cover of the book Signposts to Spirituality by Stormie Omartian
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Stormie Omartian
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Stormie Omartian
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Leef met selfvertroue by Stormie Omartian
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy