Die tuiskoms (eBoek)

Hy het weggedraai van alles af, maar sy familie weier om moed op te gee

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley ISBN: 9781431602650
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 14, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley
ISBN: 9781431602650
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 14, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Want liefde maak lig by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Vir hierdie oomblik/Vir altyd by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Lists for Loving by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Prayers for Little Hearts (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Waar die wolke eindig by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Seisoene van seen by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Verwag 'n wonderwerk! by Karen Kingsbury, Gary Smalley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy