Vlinder teen die ruit

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624052173
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624052173
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Surita Kellerman het haar voorgeneem om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar nou is haar emosies en hormone besig om woer-woer te speel met haar. Hoe kan sy op Hendro, haar swaer, verlief wees? Is dit bloot onbewustelike simpatie oor die groot tragedie wat sy lewe – en op ‘n manier ook haar eie – onverwags oorval het? Gelukkig is Hendro se hoof by Suidkus-radio, Douw van der Linde, die man met die “sjokolade-stem”, byderhand om Hendro te ondersteun en te sorg dat hy, beeldhouer en vrye gees wat kort-kort neig om weer die ver paaie aan te durf, opnuut sy lewe in ‘n vaste baan kry. Maar is Douw nie dalk ook juis die mens wat Surita se lewe in ‘n nuwe rigting gaan dwing nie? En die dierbare klein Jorie, vol onskuld en onbewus van die onderstrominge in die lewens van die mense om haar . . .  gaan sy dalk iewers ‘n slagoffer word?

More books from Tafelberg

Cover of the book Engel van my hart by Ettie Bierman
Cover of the book Dwaalpoort by Ettie Bierman
Cover of the book Keerkring van die hart by Ettie Bierman
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Ettie Bierman
Cover of the book Adrenalien by Ettie Bierman
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Ettie Bierman
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 10 by Ettie Bierman
Cover of the book Trousseaukis by Ettie Bierman
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Ettie Bierman
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Ettie Bierman
Cover of the book Hoopvol by Ettie Bierman
Cover of the book Eat Smart for Sport by Ettie Bierman
Cover of the book Een nag in Vegas by Ettie Bierman
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy