Die wet van die liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die wet van die liefde by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624051817
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624051817
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Danielle Malan is ‘n vurige vegter vir vroueregte, bekwame egskeidingsprokureur en vennoot van Marais, Malan en Boshof. Niemand sê haar voor nie en sy haat veral ontroue mans. Alles omtrent haar is strek onder beheer. Of so het sy gedink, totdat vervlakste Naudé Boshof sy lang lyf in die kantoor langs hare kom neerplak het en haar kop kom omkrap het. Laat een aand kap hy haar byna katswink met sy kantoordeur en die vonke spat, maar daar blom ook iets tussen hulle. Danielle laat haar emosies effe skietgee, net om uit te vind dat Naudé ook maar soos al die ander iemand anders op tou het. Wanneer sy noodgedwone ‘n kamer met hom moet deel tydens ‘n kongres in Johannesburg, kom haar hart nie ongedeerd daarvan af nie. Die wet van die liefde, het mevrou Dhlamini op die kongres gesê, is: “Dit reken die kwaad nie toe noe.” Sal Danielle kan vergewe en die kwaad begrawe? En wat van die saggeaarde André Marais, senior vennot en jare lange beskermheer? Hy maak dit duidelik dat hy ‘n sagte plek vir haar het. In Die wet van die liefde sal Danielle tussen al die kinkels en kabels mooi moet kies.

More books from Tafelberg

Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Anita du Preez
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Anita du Preez
Cover of the book Middernagmusiek by Anita du Preez
Cover of the book Môre lê ver by Anita du Preez
Cover of the book Die kralebruid by Anita du Preez
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Anita du Preez
Cover of the book Kronkelpad by Anita du Preez
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Anita du Preez
Cover of the book Stiletto (English) by Anita du Preez
Cover of the book Bella se skaduwee by Anita du Preez
Cover of the book Reise van Isobelle by Anita du Preez
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Anita du Preez
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Anita du Preez
Cover of the book Wierook van verlange by Anita du Preez
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy