Reëls van die spel (Ultrasatyn)

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Collette Berg, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Collette Berg ISBN: 9780624066880
Publisher: Tafelberg Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn Language: Afrikaans
Author: Collette Berg
ISBN: 9780624066880
Publisher: Tafelberg
Publication: December 5, 2013
Imprint: Ultrasatyn
Language: Afrikaans

Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Sy was naïef en onervare genoeg om in sy bed te beland en die reëls van die spel tussen hulle verkeerd te verstaan. Vandag is sy ’n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. So iets sal nie weer met haar hart gebeur nie. Tot sy in haar nuwe werkplek instap en sien die meneer Strauss wat haar nuwe baas moet word, is inderwaarheid niemand anders nie as einste Lukas, die man wat haar hart onder sy hak vermorsel het. Sommer met die intrapslag al spat die vonke, en gou is Leila weer besig om ’n sensuele spel van lus en passie te speel – maar sal haar hart hierdie keer as oorwinnaar uit die stryd kan tree? Reëls van die spel was die naaswenner in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing.

More books from Tafelberg

Cover of the book Wanneer passie blom by Collette Berg
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Collette Berg
Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Collette Berg
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Collette Berg
Cover of the book In my drome by Collette Berg
Cover of the book Kronkelpad by Collette Berg
Cover of the book Geërfde liefde by Collette Berg
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Collette Berg
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Collette Berg
Cover of the book Iemand soos jy by Collette Berg
Cover of the book Die boek van Ester by Collette Berg
Cover of the book Ena Murray Keur 3 by Collette Berg
Cover of the book Soekers na die son by Collette Berg
Cover of the book The Bird of Heaven by Collette Berg
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Collette Berg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy