Rabbedoe en rissiepit

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624072454
Publisher: Tafelberg Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624072454
Publisher: Tafelberg
Publication: November 19, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Sy is al een-en-twintig jaar oud en as sy besluit sy wil motorwerktuigkundige word, moet haar ouers maar verlief neem. Nell se reis na haar nuwe werk is vol wederwaardighede, maar sy leer nie maklik nie. ʼn Rissiepit, sy, maar ook hardekop! Gedurende daardie veelbewoë rit ontmoet sy iemand wat ʼn groot rol in haar lewe sou speel, maar sake verloop volgens niemand se plan nie. Ryk, selfversekerde Dewald vind die nuwe aankomeling op Kuilvlei oënskynlik nie onweerstaanbaar nie, en sy hom ook nie. Daar is te veel dinge in die weg van ʼn romanse tussen hulle twee. Een struikelblok is Badie… Badie – jeugvriend, toegewyde ridder, sjarmante hofmaker. Nell weier om die lasterlike dinge wat van hom gesê word te glo. Daarvoor is haar vurige geaardheid te lojaal. As motorwerktuigkundige het sy ook nie juis tyd vir liefdesspeletjies nie. Maar die rabbedoe leer meer as werktuigkunde gedurende haar stormagtige leerlingskap. Ook van mense en van die liefde.

More books from Tafelberg

Cover of the book Omdat die hart onthou by Ettie Bierman
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Ettie Bierman
Cover of the book Regters oor gister by Ettie Bierman
Cover of the book Asbesmiddag by Ettie Bierman
Cover of the book Fiela se kind by Ettie Bierman
Cover of the book Tuiskoms by Ettie Bierman
Cover of the book Die goue vlinder by Ettie Bierman
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Ettie Bierman
Cover of the book Dogtective William in New York by Ettie Bierman
Cover of the book Dreaming of Light by Ettie Bierman
Cover of the book BreinBliksem by Ettie Bierman
Cover of the book Rebecca by Ettie Bierman
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Ettie Bierman
Cover of the book In my drome by Ettie Bierman
Cover of the book The Arrogance of Power by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy