Liefde deur ’n lens

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624076025
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624076025
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Wanneer Nicola Meyer agter haar kamera skuil, voel sy veilig en in beheer. Dit laat enige onstuimigheid in haar binneste bedaar. Selfs toe sy, in haar beroep as fotograaf, vlugtelinge oorsee afgeneem het, het sy al die hartseer in haar foto’s gekanaliseer en dit só van haar afgeweer. Sy huil nooit nie. Maar toe sy na Suid-Afrika terugkeer, dreig haar onderdrukte emosies om uit te borrel – en dis alles Francois Olivier, haar skoonsus se baie aantreklike broer, se skuld. Hy soen haar onverwags, vat aan haar, en laat haar wêreld tol. Hy sien die hartseer raak wat sy diep wegsteek en daag haar uit om te erken hoe sy voel. Nicola probeer om met haar kamera afstand tussen hulle te skep. Maar as sy haar weer kom kry, fokus sy op sy sterk gelaatstrekke. En wat is die uitdrukking wat sy daar sien? Geen man het al ooit só na haar gekyk nie. Sal Nicola haar verskansing kan laat vaar? En is dit liefde wat sy deur die lens sien?

More books from Tafelberg

Cover of the book Tik by Elsa Winckler
Cover of the book Jakkalswater by Elsa Winckler
Cover of the book Wanneer passie blom by Elsa Winckler
Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Elsa Winckler
Cover of the book Om met vuur te speel by Elsa Winckler
Cover of the book Coalition Country by Elsa Winckler
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Elsa Winckler
Cover of the book Margot en die meerman by Elsa Winckler
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Elsa Winckler
Cover of the book Rots van Stormbaai by Elsa Winckler
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Elsa Winckler
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Elsa Winckler
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Elsa Winckler
Cover of the book Tahiti, verre land by Elsa Winckler
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy