Om Amelie se tafel

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Om Amelie se tafel by Elsa Winckler, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Winckler ISBN: 9780624070191
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Winckler
ISBN: 9780624070191
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie? Maar wanneer spanbou-spesialis en bedryfsielkundige Chris op die prentjie verskyn, en boonop veroorsaak dat Amelie ’n ver ent pad moet ry om sowaar in simpel groepies te gaan rondfoeter, word haar wêreld omgekeer. Die man sukkel met haar en weet nét watter knoppies om te druk. Wanneer sy Chris leer ken en besef hy’t ’n groot, luide familie – presies die soort wat sy so graag om ’n gesellige etenstafel in haar eie tuin sou wil sien, die soort waaroor sy droom sedert haar ouers se ontydige dood – is haar kop aan die draai. Dit verg allerlei ompaaie, en harde werk van Chris se kant, om deur Amelie se bagasieknope te sny. Sal sy haar dinge kan laat staan en die familie wen waarna sy so smag? En dít voor Chris besluit sy’s net té veel moeite?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Elsa Winckler
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Elsa Winckler
Cover of the book Meerminliefde by Elsa Winckler
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Elsa Winckler
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Elsa Winckler
Cover of the book Baas van Babilon by Elsa Winckler
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Elsa Winckler
Cover of the book Vyf vir vreugde by Elsa Winckler
Cover of the book Get Up! Stand Up! by Elsa Winckler
Cover of the book Ver pad na Königsee by Elsa Winckler
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Elsa Winckler
Cover of the book Liefde op Langebaan by Elsa Winckler
Cover of the book Not the movie of the week by Elsa Winckler
Cover of the book Klimtol by Elsa Winckler
Cover of the book Slavin van La Liberté by Elsa Winckler
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy