Sonnet sonder woorde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sonnet sonder woorde by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624054528
Publisher: Tafelberg Publication: April 20, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624054528
Publisher: Tafelberg
Publication: April 20, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Valdi en haar niggie Fiela het lank gespaar vir hul Europese vakansie. Hulle kom op die ingewing van die oomblik ook na Capri, maar binne minute van hul aankoms, sien Valdi al in haar geestesoog hoe die hele vakansie in ’n opperste nagmerrie ontaard. Want wie tref sy op dié idilliese eiland aan? Niemand anders nie as haar groot skoolliefde, Duard, die een wat haar hart gebreek het, haar in die afgrond in verneder het, haar stoksielalleen met die gebakte patats gelos het . . .Van vlug terug vasteland toe kom daar boonop nie veel nie. Daarvoor sorg ’n beseerde Fiela, nou wel per ongeluk, maar sy’s ook nie juis spyt nie – daar’s immers meer as een aantreklike Afrikanerman op die eiland. Hoe gaan Valdi se seer hart Duard se nabyheid oorleef? Al het dinge tussen hulle reeds nege jaar gelede skeefgeloop, moet sy uiteindelik aan haarself erken dat sy nog nooit oor hom gekom het nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Flagwatching by Ettie Bierman
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Ettie Bierman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Ettie Bierman
Cover of the book Asbesmiddag by Ettie Bierman
Cover of the book Dans van die sterre by Ettie Bierman
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Ettie Bierman
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Ettie Bierman
Cover of the book Tuiskoms by Ettie Bierman
Cover of the book Brand Pretorius - In the Driving Seat by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Ettie Bierman
Cover of the book Die tonnel by Ettie Bierman
Cover of the book Verworpe silwer by Ettie Bierman
Cover of the book Raaiselkind by Ettie Bierman
Cover of the book Om met vuur te speel by Ettie Bierman
Cover of the book Degas' Dust by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy