Elza Rademeyer Omnibus 5

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 5 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624054849
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624054849
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Raaisel van die liefde is Brian die mooiste man wat Pikkie nog gesien het. Sjarmant en wêreldwys – en boonop ken hy nie die einde van sy geld nie. Maar kan sy hom vertrou? Is hy wat hy voorgee om te wees – of het hy ook maar voete van klei, soos al die ander . . .? In Klippie in die skoen wil Tobie ’n ouerige dame aanstel om sy kinders op te pas. Maar dan daag die bloedjong, ongekunstelde Jantjie – kwansuis sy niggie – op om dié pos te vul.  En in Verlange na Brandersbaai gaan hou Lizette en Wanda vakansie by die see. Daar leer ken Lizette vir Tom. Ook ontmoet sy die aantreklike Hennie.  Ná die vakansie ontdek Lizette sy is swanger met Hennie se kind. Sy vertel hom nie daarvan nie, aangesien hy verloof is aan Riana. Ná die bevalling word die vriendskap tussen Lizette en Tom hegter. Tom vra haar om met hom te trou. Hulle moet egter rekening hou met die moedswillige en jaloerse Maria, suster van Tom se eertydse verloofde.

More books from Tafelberg

Cover of the book Fransi en die filmster by Elza Rademeyer
Cover of the book Son op die horison by Elza Rademeyer
Cover of the book Môrester in die hart by Elza Rademeyer
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Elza Rademeyer
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Elza Rademeyer
Cover of the book Winterman, somerhart by Elza Rademeyer
Cover of the book Die goue vlinder by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefste Koos by Elza Rademeyer
Cover of the book As die lied verstil by Elza Rademeyer
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Elza Rademeyer
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Elza Rademeyer
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Elza Rademeyer
Cover of the book Eindspel by Elza Rademeyer
Cover of the book Dokter van drome by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy