Jou Romeo

Kids, Fiction, Love and Romance, Fiction - YA, Romance, Teen
Cover of the book Jou Romeo by Fanie Viljoen, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fanie Viljoen ISBN: 9780624081227
Publisher: Tafelberg Publication: November 28, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780624081227
Publisher: Tafelberg
Publication: November 28, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar ’n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een ’n gelukkiger einde hê?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar ’n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons weet almal hoe Willem Wikkelspies se Romeo en Juliet-verhaal eindig. Sal hierdie een ’n gelukkiger einde hê?

More books from Tafelberg

Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Fanie Viljoen
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Fanie Viljoen
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Fanie Viljoen
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Fanie Viljoen
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Fanie Viljoen
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Fanie Viljoen
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Fanie Viljoen
Cover of the book Dirt Busters by Fanie Viljoen
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Fanie Viljoen
Cover of the book Chirurg van harte by Fanie Viljoen
Cover of the book The Bird of Heaven by Fanie Viljoen
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Fanie Viljoen
Cover of the book Ena Murray Keur 3 by Fanie Viljoen
Cover of the book Een nag in Vegas by Fanie Viljoen
Cover of the book Veldiep by Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy