Ena Murray Keur 15

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624083474
Publisher: Tafelberg Publication: September 6, 2017
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624083474
Publisher: Tafelberg
Publication: September 6, 2017
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In ’n Vrou soos Salome sien die joernalis Jaco Retief ’n weerloosheid in Salome Truter – die liefling-ster van die sangverhoog. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld ’n oneindige hartseer skuil . . . In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend wakker en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe ’n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie. Dis ’n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie! En in Die pad terug huis toe beland gesogte model Karina Oosthuizen in ’n grusame motorbotsing wat haar blind en verlam laat. Onverwags is daar iemand wat vir haar – en haar moeder – toevlug bied in ’n pragtige wit huis by die see. En dis perfek ingerig vir ’n persoon in ’n rolstoel. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?

More books from Tafelberg

Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Ena Murray
Cover of the book Klimtol by Ena Murray
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Ena Murray
Cover of the book As die wiel draai by Ena Murray
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Ena Murray
Cover of the book Rebecca by Ena Murray
Cover of the book Soekers na die son by Ena Murray
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Ena Murray
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Ena Murray
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Ena Murray
Cover of the book As by Fire by Ena Murray
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Ena Murray
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Ena Murray
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Ena Murray
Cover of the book Holy Cows by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy