Toorbos

Fiction & Literature
Cover of the book Toorbos by Dalene Matthee, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dalene Matthee ISBN: 9780624066101
Publisher: Tafelberg Publication: January 1, 2003
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Dalene Matthee
ISBN: 9780624066101
Publisher: Tafelberg
Publication: January 1, 2003
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy ´n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem. Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar ´n mistieke ervaring moontlik – dit is die soort vervoering wat Karoliena soek – terwyl die dorpsbestaan aan ´n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes – baie ouer as sy – en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir ´n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie´s-jy, wie´s-jy".

More books from Tafelberg

Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Dalene Matthee
Cover of the book Met ander woorde by Dalene Matthee
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Dalene Matthee
Cover of the book Entertaining Angels by Dalene Matthee
Cover of the book Broad-Based BEE by Dalene Matthee
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Dalene Matthee
Cover of the book Skat van onheil by Dalene Matthee
Cover of the book My Kubaan by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Dalene Matthee
Cover of the book Romanse agter die skerms by Dalene Matthee
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Dalene Matthee
Cover of the book My hartjie, my liefie by Dalene Matthee
Cover of the book The Orange Earth by Dalene Matthee
Cover of the book Roep van die woestynwind by Dalene Matthee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy