Die paradysman

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die paradysman by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624050384
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624050384
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Met sterre in haar oë en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou.  Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek.  Tinka se voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Rheeder is glad nie ingenome om haar te sien nie.  Maar een belangrike les het Tinka van der Bijl egter geleer: die hart is nie bloot ‘n biologiese orgaan wat bloed pomp nie. Die hart praat ook ‘n taal wat ‘n vrou nie altyd verstaan nie. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Met sterre in haar oë en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou.  Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek.  Tinka se voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Rheeder is glad nie ingenome om haar te sien nie.  Maar een belangrike les het Tinka van der Bijl egter geleer: die hart is nie bloot ‘n biologiese orgaan wat bloed pomp nie. Die hart praat ook ‘n taal wat ‘n vrou nie altyd verstaan nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Lelie van die laagte by Ettie Bierman
Cover of the book Agency Blue by Ettie Bierman
Cover of the book Drome van gister by Ettie Bierman
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Ettie Bierman
Cover of the book Droomman aan boord by Ettie Bierman
Cover of the book Kaptein Casanova by Ettie Bierman
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Ettie Bierman
Cover of the book Staan op, my beminde by Ettie Bierman
Cover of the book Blom van Venesië by Ettie Bierman
Cover of the book Hartstog op see by Ettie Bierman
Cover of the book Margot en die meerman by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Ettie Bierman
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Ettie Bierman
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Ettie Bierman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 10 by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy