Swemlesse vir ’n meermin

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Swemlesse vir ’n meermin by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624071051
Publisher: Tafelberg Publication: May 5, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624071051
Publisher: Tafelberg
Publication: May 5, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is óók verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is eintlik ’n total fake nie? Is daar iets verkeerd met jou? Dis sulke soort lewensbelangrike raad wat jy hier gaan kry. Asook raad oor familie, ouers, broers en susters. Oor skool en geld en geluk en klere en allerhande dinge waaraan ek nog langs die pad sal dink. Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, hét sy aanhou skryf, aan ’n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het ’n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?

More books from Tafelberg

Cover of the book Kaptein Casanova by Marita Van der Vyver
Cover of the book Liefde sonder hawe by Marita Van der Vyver
Cover of the book Sondag van die silwersee by Marita Van der Vyver
Cover of the book Margot en die meerman by Marita Van der Vyver
Cover of the book Geliefde heler by Marita Van der Vyver
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Back to Villa Park by Marita Van der Vyver
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Marita Van der Vyver
Cover of the book Liefde in die skemering by Marita Van der Vyver
Cover of the book Bruid uit die koue by Marita Van der Vyver
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Marita Van der Vyver
Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die voorskootbataljon by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy