Isabella

Fiction & Literature
Cover of the book Isabella by Mariël Le Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Mariël Le Roux ISBN: 9780624081388
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Mariël Le Roux
ISBN: 9780624081388
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.

More books from Tafelberg

Cover of the book There Should Have Been Five by Mariël Le Roux
Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Mariël Le Roux
Cover of the book As liefde ontwaak by Mariël Le Roux
Cover of the book Secret Revolution by Mariël Le Roux
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Mariël Le Roux
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Mariël Le Roux
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Mariël Le Roux
Cover of the book Kruispad by Mariël Le Roux
Cover of the book Anderkant die volmaan by Mariël Le Roux
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Mariël Le Roux
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Mariël Le Roux
Cover of the book Roep van die woestynwind by Mariël Le Roux
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Mariël Le Roux
Cover of the book Ettie Bierman Keur 12 by Mariël Le Roux
Cover of the book Yes, Really! by Mariël Le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy