Dis koue kos, skat

Fiction & Literature
Cover of the book Dis koue kos, skat by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624079774
Publisher: Tafelberg Publication: June 17, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624079774
Publisher: Tafelberg
Publication: June 17, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar suster en aan vriendinne. So ontstaan ’n aangrypende dog ook humoristiese beeld van ’n groeiproses, van die aanvanklike woede tot by aanvaarding, van die koestering van wraak tot die uiteindelike gewaarwording dat sy van haar eks-man verlos is. In korrespondensie wat oor ’n dekade geskryf is, ontvou die verhaal van ’n vrou wat dit regkry om met haar lewe aan te gaan, terwyl daar ’n wond in die siel is wat net besweer kan word deur tyd en die insig wat jy in jouself kry. Dis koue kos, skat is ’n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter én ontplof, skok én verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 36 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Vusi by Marita Van der Vyver
Cover of the book Persomi by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ver pad na Königsee by Marita Van der Vyver
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Marita Van der Vyver
Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Hartstog op see by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Finish & Klaar by Marita Van der Vyver
Cover of the book Te eenders, te anders by Marita Van der Vyver
Cover of the book Margot en die meerman by Marita Van der Vyver
Cover of the book Lang pad na liefde by Marita Van der Vyver
Cover of the book Eat Smart for Sport by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy