Marita Van Der Vyver: 14 books

Book cover of 'n Fontein voor ons deur
by Marita Van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: September 15, 2013

’n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ’n wafferse prinses van ’n verre land deur Frankryk gereis en ’n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in ’n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies...
Book cover of Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
by Marita van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 2008

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ’n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én ’n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel...
Book cover of You Lost Me
by Marita van der Vyver
Language: English
Release Date: March 1, 2017

Willem Prins wanders the streets of Paris, disillusioned and glum. Once, he showed great promise as a South African writer of distinction, but years of disappointment have left their mark. Drowning himself in the Seine may well be the only option left to drive up his book sales. His reason for being...
Book cover of Die blou van onthou
by Marita van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: September 28, 2012

In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook dié van die volgende twee...
Book cover of Die dinge van ’n kind
by Marita Van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: July 1, 2016

“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ’n wêreld in waaroor ordentlike tienermeisies net in die donker fluister. Vir Mart is dit die...
Book cover of Bestemmings
by Marita van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: May 10, 2012

Bestemmings bekoor met sprankelende, sexy stories. Ontmoet dié minsame karakters en swerf saam op hulle avontuurlike reise.Die smulpaapvakansie van ’n leeftyd verander in ’n nagmerrie toe Louise Tredoux snap dat sy nou waaragtig aan die verkeerde kant van veertig beland het. Want vir dié reis...
Book cover of Misverstand
by Marita van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2017

Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om ’n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine – miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink ’n swartgallige Willem. Tot sy skaamte is dit die erotika...
Book cover of Dis koue kos, skat
by Marita Van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: June 17, 2016

Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ’n eier kan kook nie! Clara stort haar woede, haar wraakgevoelens, haar behoefte aan begrip en ondersteuning uit in briewe. Sy skryf aan haar ontroue man, aan haar...
Book cover of Griet skryf ’n sprokie
by Marita Van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: February 15, 2017

Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak...
Book cover of Swemlesse vir ’n meermin
by Marita Van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: May 5, 2015

Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit...
Book cover of Childish Things
by Marita Van der Vyver
Language: English
Release Date: September 20, 2013

What can you say about the seventies – except to wish you hadn’t been there? The sixties produced hippies and sex, the eighties yuppies and money. But the seventies? Disposable fashion, disposable music. And disposable lives in the warm country where I grew up . . . This is how thirty-three year...
Book cover of Entertaining Angels
by Marita Van der Vyver
Language: English
Release Date: September 20, 2013

Following the trauma of miscarriage, the death of her baby and the collapse of her marriage, Griet contemplates suicide, but a strategically placed cockroach brings her attempt to an abrupt end. Holding on to her sense of humour and supported by her family, her friends and her therapist, Griet starts...
Book cover of Forget-me-not-Blues
by Marita van der Vyver
Language: English
Release Date: October 1, 2012

A letter from Portugal makes Colette Cronjé remember everything she has spent a lifetime trying to forget. The sender is a long-lost relative, found after a decades-long search, and the letter is about saudade, the love that remains after its object has gone. It’s a love that has shaped the lives...
Book cover of Where the heart is
by Marita van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: September 15, 2013

Dear reader, let me introduce myself: There are really several ways in which I could do this. If I wanted to create the illusion of exoticism, I could say that I was an Afrikaans writer living in a medieval village in the south of France. If I wanted to make a romantic impression, I could say that...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy