Spreek lewe! (eBoek)

Ontsluit die krag van die Woord in jou lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by John Osteen, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Osteen ISBN: 9781431610235
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: John Osteen
ISBN: 9781431610235
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense. SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense. SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by John Osteen
Cover of the book The Blessed Christian Life (eBook) by John Osteen
Cover of the book Live Joyfully by John Osteen
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by John Osteen
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by John Osteen
Cover of the book In die donker put (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Jy is 'n held by John Osteen
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by John Osteen
Cover of the book Every Day with Jesus (eBook) by John Osteen
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Die storie (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Creepy Crawly Creatures by John Osteen
Cover of the book Praat mekaar se taal by John Osteen
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by John Osteen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy