Ridder in 'n wit jas

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

More books from Tafelberg

Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Amelia Strydom
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Amelia Strydom
Cover of the book In jou hande by Amelia Strydom
Cover of the book Die hart se tweede lente by Amelia Strydom
Cover of the book Not the movie of the week by Amelia Strydom
Cover of the book 'n Lang, vreemde pad by Amelia Strydom
Cover of the book Isabella by Amelia Strydom
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Amelia Strydom
Cover of the book Trousseaukis by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Amelia Strydom
Cover of the book Liefde in fokus by Amelia Strydom
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Amelia Strydom
Cover of the book Van sorg na liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Die kralebruid by Amelia Strydom
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy