n Man van geloof (eBoek)

Wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here. 1 Kor. 15:58

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by John Osteen, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Osteen ISBN: 9781431607747
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 16, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: John Osteen
ISBN: 9781431607747
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 16, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. In ’N MAN VAN GELOOF wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof: 1. Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld. 2. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds ’n antwoord. 3. Geloof is sterk wanneer daar nie bewyse van die antwoord is nie. 4. Geloof sê altyd: “Probeer weer!” 5. Geloof gaan voort al is daar net ’n paar bewyse. 6. Geloof glo in die groter prentjie. 7. Geloof begin met niks, maar doen groot dinge vir God. Osteen bespreek saam met bogenoemde ook beginsels vir tye wanneer dit lyk of geloof nie werk nie. ’N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat beginsels bespreek wat vir Christene vandag ’n struikelblok kan wees. John se seun Joel het die voorwoord sowel as ’n kort oordenking aan die einde van elke hoofstuk geskryf waardeur die beginsels lewendig word vir ’n nuwe generasie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Forgiveness Factor (eBook) by John Osteen
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by John Osteen
Cover of the book The Bottom Line by John Osteen
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by John Osteen
Cover of the book Liefde en stryd by John Osteen
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by John Osteen
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by John Osteen
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by John Osteen
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by John Osteen
Cover of the book Choose This Day by John Osteen
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by John Osteen
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Prayers for Little Girls (eBook) by John Osteen
Cover of the book Liefde wat heelmaak by John Osteen
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by John Osteen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy