Bestem vir geestelike groei

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415310625
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415310625
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van: Wedergeboorte Vervulling met die Heilige Gees God se Woord Getuienis Gehoorsaamheid Diensbaarheid Innerlike genesing Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net ’n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op ’n dieper verhouding met God. Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van: Wedergeboorte Vervulling met die Heilige Gees God se Woord Getuienis Gehoorsaamheid Diensbaarheid Innerlike genesing Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Alle gelowiges kan geestelik groei, nie net ’n uitverkore groep nie. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op ’n dieper verhouding met God. Ontdek die heerlikheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book He Restores My Soul by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Standing in the Gap (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book My first book about God by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy