’n Leier soos Jesus

Maak die grootste leier jou rolmodel

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Ken Blanchard, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ken Blanchard ISBN: 9781415316801
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Ken Blanchard
ISBN: 9781415316801
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Waar vind ‘n mens ‘n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander? Jesus was die grootste leier ooit en ‘n rolmodel van hoe om ‘n dienende leier te wees. In ‘n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op ‘n reis om te leer om te lei soos Jesus dit gedoen het, Nadat Blanchard en Hodges vir jare na leierskap uit ‘n wereldse perspektief gekyk het, het hulle die leierskapbeginsels in die Bybel begin ontgin. Daar het hulle meer leierskapwysheid ontdek as wat hulle ooit van gedroom het. Ontdek saam met hulle die eienskappe van ‘n dienende leier en kry ‘n antwoord op die vraag: Hoekom moet ek ‘n leier soos Jesus wees? Word toegerus om te kan lei soos Jesus en beleef watter verskil dit in jou lewe asook die lewens van ander rondom jou maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Waar vind ‘n mens ‘n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander? Jesus was die grootste leier ooit en ‘n rolmodel van hoe om ‘n dienende leier te wees. In ‘n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op ‘n reis om te leer om te lei soos Jesus dit gedoen het, Nadat Blanchard en Hodges vir jare na leierskap uit ‘n wereldse perspektief gekyk het, het hulle die leierskapbeginsels in die Bybel begin ontgin. Daar het hulle meer leierskapwysheid ontdek as wat hulle ooit van gedroom het. Ontdek saam met hulle die eienskappe van ‘n dienende leier en kry ‘n antwoord op die vraag: Hoekom moet ek ‘n leier soos Jesus wees? Word toegerus om te kan lei soos Jesus en beleef watter verskil dit in jou lewe asook die lewens van ander rondom jou maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Deeper Christian Life (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Choose to Change by Ken Blanchard
Cover of the book When the Holy Spirit Moves (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Seasons of the heart by Ken Blanchard
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Ken Blanchard
Cover of the book God hoor jou by Ken Blanchard
Cover of the book GodMoments for Moms (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Ken Blanchard
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Ken Blanchard
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Ken Blanchard
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Ken Blanchard
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy