Lewende water ... lewende geloof (eBoek)

Kragtie leringe van die topverkoper-outeur van Gesant van God

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Evangelism, Biography & Memoir, Religious
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway ISBN: 9781431611881
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
ISBN: 9781431611881
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In sy donkerste uur het die genade van God sy duisternis verander in aansteeklike blydskap. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is ’n versameling van broer Yun (skrywer van GESANT VAN GOD) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing in China. Hierdie boek bevat van die inspirerendste en uitdagendste boodskappe wat broer Yun die afgelope tien jaar gelewer het. Die boek is in drie dele verdeel, “Vryheid in Christus” (met boodskappe oor die geestelike lewe van ’n gelowige), “Strome lewende water” (met die doel om gelowiges toe te rus vir diens in God se koninkryk) en “Soldate vir Christus” (wat die hindernisse in gelowiges se lewens verduidelik). LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF beklemtoon dat radikale geloof nie net bedoel is vir ’n uitverkore groepie nie, maar vir elkeen wat dit waag om te erken dat Jesus Christus die Here is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Blinde Kol by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Lists for Loving by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Jou lewe sonder beperkings (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Hoop vir jou hart (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy