Herlewing deur omgeegroepe

Verdiep geestelik deur omgeegroepe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander. Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die gemeente gebou. Ongeveer tien jaar later het die sowat 200 mense en 20 groepe uitgebrei to meer as 3000 mense wat weekliks in meer as 220 omgeegroepe beyeenkom. Dit was God se antwoord op gebede wat opgegaan het vir vernuwing en geestelike groei. Kleingroepe lê God na aan die hart. Dit is deel van sy plan vir die organisasie van sy kerk. Al die seen wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het, maak dat elke gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in sy kerk te herstel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Tweets for My Tweetheart (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Kans by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Jordan se wens by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy