Fontein vir ’n vlugteling

Waar verandering nuwe liefde bring

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415315453
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415315453
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Fontein vir ’n vlugteling is die laaste boek in Helena Hugo se baie gewilde drieluik reeks oor die beeldskone Vita, wat die slagoffer word van haar skelm man, Robert. Robert vlug landuit om van sy dade te probeer wegkom en los sy mooi vrou in ’n penarie. Fontein vir vlugteling is ’n spannings- en liefdesverhaal wat handel oor Robert se bekering en terugkeer. Toe hy besef hy is in die moeilikheid oor die geld wat hy by sy firma ‘geleen’ het, sit hy alles wat hy kan, in kontant om, en vlug oorsee na Boedapest. Tuis het hy ’n affair gehad met ’n vrou wat dink hulle gaan saam iewers ryk word, maar sy laat hom in die steek nadat hulle ’n week in Boedapest in ’n luukse hotel deurgebring het. Ná ’n rusie los sy hom met net genoeg om uiters ’n dag of twee in die hotel uit te hou. Die nag voor Kersfees dwaal hy in die stad rond. Skielik verlang hy na sy vrou, Vita, en waag dit om na ’n internetkafee te gaan en sy eposse te lees. Hy het epos: (Jy gaan pa word Junie volgende jaar. Kom huis toe. Ons het jou nodig.) Sal Robert gehoor gee aan sy vrou se versoek? Sal Vita hom ooit weer sien? Sal hy sy verpligtinge teenoor haar kan nakom? Hierdie boeiende verhaal deur Helena Hugo beloof om weer eens leesgenot uit die boonste rakke aan al haar aanhangers te bied.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Gideon se geskenk by Helena Hugo
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Anchors Set You Free by Helena Hugo
Cover of the book Die Kans by Helena Hugo
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Living in the Light of His Love by Helena Hugo
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Helena Hugo
Cover of the book Die ongetemde hart by Helena Hugo
Cover of the book The Booth (eBook) by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy